arrow arrow
ODENDAAL, Michiel Wilhelmus
(1820-1877)
BOTHA, Amerentia Roelofina Petrusina
(1826-1897)
STEYL, Johannes Lodewicus
(-)
DE BRUYN, Maria Johanna
(-)
ODENDAAL, Roelof Frederik
(1868-1950)
STEYL, Susanna Catharina
(1868-1925)
ODENDAAL, Machiel Wilhelmus
(1895-1971)

 

Family Links

Spouses/Children:
BOTHA, Wilhelmina Christina Elisabeth

ODENDAAL, Machiel Wilhelmus 1

  • Born: 2 Jul 1895, Thaba Nchu,
  • Marriage: BOTHA, Wilhelmina Christina Elisabeth on 21 Nov 1922 in Heidelberg, Tvl, South Africa
  • Died: 28 Jul 1971, Warmbad, Tvl, South Africa at age 76
picture

bullet  General Notes:

Gebore op die plaas Kirkentilloch distrik Thaba Nchu op die 2 Julie 1895. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog is hy saam met sy moeder in ‘n Konsentrasie kamp in Bloemfontein gesit. Hy het skool verlaat in 1911 vir die trek na die plaas Happy Rest distrik Louis Trichardt om sy pa te help boer. Hy word die eerste sekretaris van die Nasionale Party in Louis Trichardt en is aktief by die politiek betrokke, gaan woon later op die plaas Drie-Angel in die distrik Standerton, waar hy bedank in 1944 uit die NG kerk en sluit aan by die Nuwe Protestantse Kerk, en in 1957 is hy terug na die NG kerk. Hy tree af op Warmbad, TVL. Gestorwe op Warembad TVL op die 28 Julie 1971 en ook daar begrawe.


picture

Machiel married Wilhelmina Christina Elisabeth BOTHA, daughter of Frederik Andries BOTHA and Hester Christina Elisabeth BEZUIDENHOUT, on 21 Nov 1922 in Heidelberg, Tvl, South Africa. (Wilhelmina Christina Elisabeth BOTHA was born on 3 Jun 1896.)



Home | Table of Contents | Surnames | Name List

This Web Site was Created 15 Oct 2006 with Legacy 6.0 from Millennia