VAN DER MERWE, Willem Schalk
- Marriage: CLOETE, Elsje Jacoba
- Died: 12 Jul 1716
General Notes:
Gebore in Holland. Volgens resolusie van die Politieke Raad van Broek en volgens register van Kaapse gemeente van Oud-Beyerland naby Rotterdam. Seun van Schalk van der Merwe, boer in Oud-Beyerland en 'n kleinseun van Willem van der Merwe van wie die bestaande Van der Merwes in Nederland afstam. Vertrek na Kaap as Haakbusskieter teen agt gulden per maand op die skip Dordrecht wat 26 April 1661 arriveer. Aanvanklik in die diens van die Companje se baas-tuinier Hendrik Boom. Burger 5/5/1661 en blybbaar 'n goeie boer want hy is geloof "voor bequaemheydt als landbouwer". In die Resolusies van die Politieke Raad was vermeld dat hy "boulandt heeft gearbeijt" In 1663 weer in diens van die HOIK as adelborst belas met landbou. Drie weke voor sy huwelik met Elsje Cloete is hy weens smokkel met die hottentotte aangekla
Willem married Elsje Jacoba CLOETE. (Elsje Jacoba CLOETE was born in 1649.)
|