SMIT, Nicolaas Jacobus (Generaal ) 6
- Born: 30 May 1837, Graaff Reinet, South Africa
- Marriage (1): PRETORIUS, Hendrika Stephina on 1 Apr 1861 in Rustenburg
- Marriage (2): BOSMAN, Susanna Maria on 30 May 1895
- Died: 4 Apr 1896, Pretoria at age 58
- Buried: Pretoria Ou Begraafplaas
Another name for Nicolaas was Klaas.
General Notes:
Born Doornbos, Graaff Reinet, died Pretoria and buried in the old Church Street cemetery. General and Vice-President of the ZAR.
He was the eldest son and trekked with his parents to Natal in 1840. Came into contact with the Swazi in May 1876 as a lieutenant-general in the campaign against the Pedi under Sekhukhane although he was not directly associated with the Swazi imphi which was sent to support the Republic's forces. Smit had settled on the farm Goedehoop 1873, about 16km west of Sheepmor in the Eastern Transvaal and this must have brought him in contact with the Swazi. On 5 July 1882, he obtained a perpetual lease of land of one head of cattle, located in the Ngwenya hills, north west of Forbes' Reef. (Huw M. Jones - a Bibliographical Register of Swaziland to 1902))
Sterfkennis[TAB MHG O/17379 maak melding van sy oorlede vrou se sterfkennis as [TAB MHG O/9268]. NJ Smit se sterfkennis gee Susanna Maria Smit (geb Bosman) aan as die oorlewende eggenote. Die Suid Afrikaanse Biografiese Woordeboek deel II bl 689 maak slegs melding van sy tweede huwelik met die weduwee Susanna Maria Preller, geb Bruwer. Sy eersgebore seun, ook Nicolaas Jacobus Smit, se sterfkennis [TAB MHG O/14707] wys slegs een minderjarige dogter by S jr se afsterwe.
Ander feite: Hy word nie alleen deur sy die land hoog geag nie, maar ook deur regerings in die buiteland. Pruise maak hom Ridder van die Rooi Adelaar, Portugal kommandeur van die Orde van die Onbevlekte Ontvangenis en Holland maak hom kommandeur van die Orde van die Nederlandse Leeu.
Belangrike regeringskommissies waarin S. gedien het, was in verband met die Barbertonse Goudvelde (1886), Opleidingsregulasies vir Aptekers (1887), die inlywing by die Z.A.R. van De Nieuwe Republiek, Vryheid, Natal (1888), die Delagoabaai-Pretoria-Spoorweg en kommissies met betrekking tot Swaziland. Hy was in 1892 'n stigter van die eerste Landbouvereniging van Pretoria en 'n kurator van die Staatsgymnasium wat in 1892 opgerig is. Hy verkry die Bereapark vir die rugbyveld to Pretoria, en saam met generaal Joubert en ander doen by herhaalde aansoeke om konsessies om spoorweë to bou.
As krygsman was by 'n onverskrokke stryder en bevelvoerder, en in die raadsaal 'n beskeie maar oortuigde spreker. Ook was by 'n hartstogtelike en fyngevoelige patriot, altyd regverdig en onkreukbaar maar tog vatbaar vir oortuiging en hoewel by geen skoolopleiding geniet het nie, het by nogtans op die hoogste vlak bygedra tot die ontwikkeling van Transvaal van 'n beskeie begin tot welvaart en aansien binne 'n enkele leeftyd.
In Pretoria is daar in die Ou Raadsaal 'n olieverfportret van S. deur Adamson en in die Transvaalse Argief 'n geraamde foto.
Nicolaas married Hendrika Stephina PRETORIUS, daughter of Hendrik Stephanus PRETORIUS and Rachel Jacoba LIEBENBERG, on 1 Apr 1861 in Rustenburg. (Hendrika Stephina PRETORIUS was born on 3 Dec 1841, christened on 6 Feb 1842 in Weenen, died on 18 Aug 1894 in Pretoria and was buried in Pretoria Ou Begraafplaas.)
Nicolaas next married Susanna Maria BOSMAN on 30 May 1895.
|