My father’s Smit ancestors and my Mother’s Odendaal ancestors came from the Netherlands (Delft – 1686) and Germany (Keulen – 1907) respectively. Click this link to go to my Family Tree.
7 thoughts on “Family Trees”
Dag Sakkie my ma was Smit en Pa Odendaal, as mens begin terug gaan dan word die wereld baie klein, het jy meer oor die eerste Smit en Odendaals in die Kaap veral meer oor hulle Europa wonings
Dankie
Sydney Coetzee (voorheen Odendaal , my Pa vroeg oorlede en ma weer getroud)
Hallo Sydney,
Gaan deur die stamboom. Indien jy iewers ‘n bekende naam vind laat my weet.
Ek het nog meer data wat nie hier geplaas is nie en miskien kan ek informasie vind.
Gee my meer informasie oor ouers, grootouers en veral geboortedatums.
Groete
Hello’s Sakkie
My pa is Wessel Louerns Van Rooyen Smit. Sy ouers was Wessel Louerns Van Rooyen Smit en Cornelia Catherina (Hammon) Smit. Wat ek weet het hule lank in Namibie gebly. Ek wil graag vir my Pa n familie Stamboom maak vir sy verjaarsdag, kan jy my dalk help? Enige inligting sal waardeur word.
Dankie
ek sukkel erg met my stam boom aangesien ek min inligting het my oupa groeitjie was Dewald Joshua smit sy geboorte 11/09/1894 gedoop weet nie oorlede weet nie.my Oupa is frank francis terreblanche smit sy geboorte 12/09/1922 gedoop Heibron…gebore Parys nie baie seker nie .my pa eugene smit gebore 1948/26/06 te jhb en ek eugene smit 1972 gebore umtata . dit is al wat my oupa kan onthou hy is nou 91 en die gehue is nie meer so goed nie .ek hoop opreg jy kan my help of raad gee .
Ek het die naweek uitgevind dat my oupa ‘n perde temmer was op die plaas wat nou die dorpie Dwarskersbos is. Die plaas het aan die Smit familie behoort. My oupa was Hendrik Smit maar het verskeie ander name gehad. Ek dink hy is tussen 1900 en 1915 gebore. Het jy dalk op hierdie inligting af gekom? Ek wil begin om meer uit te vind van my herkoms en het vanoggend op jou website afgekom.
Hallo Jeanette,
Die Swartveld (Malmesbury en omgewing) Smitte is meestal afstammelinge van stamvader Erasmus Smit, nie Jan Smit nie. Die enigste Hendrik Smit waarvan ek informasie het, is in 1905 tydens die Nama opstand in Namibië vermoor.

Hallo Sakkie

friendelike groete Eugene Smit
Hi Sakkie,
Wil net kyk of julle enige stamboom informasie het oor ons.
Ek is Jacobus Petrus Smit (gebore 12/03/1980), my pa is Desmond Derek Smit (gebore 07/04/195?) en my broer is Dewald Smit (gebore 12/09/1976).
Ek dink my pa het 2 broers, ook JP (ek dink Jacobus Petrus) Smit en Andre ??? Smit.
Sover ek weet was my oupa ook JP (ek dink Jacobus Petrus) Smit.
Sal jy my asb laat weet as jy enige inligting het oor vrooer geslagte en afkoms ens.?
Dankie byvoorbaat.
How do I establish which family crest belongs to my family tree?
Goeie more
Ek het die naweek uitgevind dat my oupa ‘n perde temmer was op die plaas wat nou die dorpie Dwarskersbos is. Die plaas het aan die Smit familie behoort. My oupa was Hendrik Smit maar het verskeie ander name gehad. Ek dink hy is tussen 1900 en 1915 gebore. Het jy dalk op hierdie inligting af gekom? Ek wil begin om meer uit te vind van my herkoms en het vanoggend op jou website afgekom.
Groete, Jeanette.